Kategorie  |  Uncategorized

Verworpe Lig

In die vroeë oggendure van 21 Desember, 2010 het ek iets ongeloofliks gesien, iets wat laas in 1638 n.C gebeur het, naamlik ’n volkome maansverduistering gedurende die winter sonstilstand. Die skadu van die aarde het stadig voor die skynende maan ingeskuif en dit het ’n donkerrooi kleur aangeneem. Dit was ongelooflik mooi, maar het my daaraan herinner dat alhoewel fisiese…

altyd aan diens

Terwyl my kinders besig was om van afval ontslae te raak in ’n vullishouer naby ’n verkoopsentrum, is my oudste seun byna omgeloop deur ’n man wat duidelik baie haastig was. My jongste seun het laggend opgemerk: “Miskien het hy iets gesteel.” Ek dink toe dat ek hierdie voorval as ’n voorbeeld kan gebruik om hulle iets te leer, en…

alles is wel

Onlangs het ek en my man weer in aanraking gekom met ’n jong man wat ons jare gelede as kind geken het. Ons het saam teruggedink aan ’n pragtige Kersprogram waartydens Matthew die lied “All is Well” deur Wayne Kirkpatrick en Michael W. Smith in ’n suiwer soprano stem gesing het. Dit was ’n kosbare herinnering aan ’n lied wat…

Kersfees reis

Hoe ver is dit vanaf Nasaret na Betlehem? Indien jy in Pennsilvanië woon, seker net so tien minute se ry met ’n motor. Maar as jy in Nasaret in Galilea is, en jy reis met jou swanger vrou, is dit meer as 150 kilometer. Dis die afstand wat Josef en Maria moes aflê. Die reis het hulle waarskynlik ’n week…

Hoop op hom

Een aand toe ons, as familie, vanaf ’n Kersfunksie huis toe gery het, het ons by ’n klein plattelandse kerkie, wat tussen twee glinsterende sneeubanke genestel het, verbygery. Van ver af al kon ons die Kersversieringe sien. Wit ligte wat in die donker geskyn het, het die woord hoop in hoofletters uitgebeeld. Die aanskoue van daardie woord wat in die…

Vermy die peule

Aha, die lewe van ’n vark! Elke nuwe dag bring ’n gespartel in die modder en ’n gelukkige gesnork wanneer etenstyd aanbreek – en wat ’n heerlike spyskaart! Skille, peule en doppe - enige oorblyfsel wat in die hok ingegooi word. Klink dit vir jou goed? Nee? Wel dit het beslis ook nie vir die verlore seun goed geklink nie.…

’n Ondersteunende rol

Nadat die Amerikaanse TV persoonlikheid, Ed McMahon, in 2009 oorlede is, het een koerant die volgende oor hom geskryf. “Wanneer dit nodig was om die nr. 2 posisie te beklee, was hy regtig nr. 1.” Hy was veral bekend as die man wat vir 30 jaar Johnny Carson se ondersteunende hulp was. McMahon het daarin geslaag om Carson te help…

Die perd en haar basie

Toe ek ongeveer 5 jaar oud was, het my pa besluit dat ek ’n perd van my eie nodig het, wat ek moes versorg. Hy het toe ’n ou vosperd aangekoop en haar vir my gebring. Ek het haar Dixie genoem. Dixie was natuurlik ’n formidabele dier vir my wat nog so klein was. Daar was nie ’n saal wat…

gratis pizza!

Terwyl jy nog ’n student is, is geld gewoonlik maar skaars. Gevolglik is studente maar te bly as daar ’n geleentheid is om gratis kos te bekom. Indien ’n maatskappy nuwe werkers soek, nooi hulle soms studente uit na ’n byeenkoms waar gratis pizzas aangebied word. Daar is studente wat hierdie byeenkomste net ter wille van die pizza bywoon en…

’n toenemende strydlustigheid

Toe ek onlangs ’n vlug onderneem het, het een van die vlugpersoneel my gevra of ek dikwels vlugte onderneem. Toe ek bevestigend geantwoord het, het hy gevra of ek ook agtergekom het dat passasiers die afgelope maande meer strydlustig en aggressief geword het. Ek het saamgestem en ons het begin bespiegel oor wat die moontlike oorsake kan wees – miskien…